AFR / ENG

Spring School 2025

Logix Kleinvee Lenteskool 2025

Informeel en prakties
Woensdae aande in Augustus vanaf 18h00 19h30
Zoom in Afrikaans en Engels

6 Augustus : Produksie-Aantekeninge
Wie is SA Stamboek en Logix?
Identifikasie van diere
Watter eienskappe en hoe om te meet
Groei- en Woltoetsing 

13 Augustus : Logix
Die vaslegging van diere se inligting op Logix
Nuttige verslae om bestuur en seleksie van diere te vergemaklik
Voorspelling van toekomstige inteling

20 Augustus : Teelwaardes
Inligting wat benodig word vir die beraming van teelwaardes
Akkuraatheid van teelwaardes
Eienskappe waarvoor teelwaardes beraam word
Seleksie-indekse vir gebalanseerde verbetering

27 Augustus : Seleksie van Diere
Seleksie Doelwit
Ram en Ooi Seleksie
Aanpasbaarheid
Gebruik van teelwaardes deur stoet- en kommersile telers
Genetiese hulpmiddels : Die Genetiese Verslag,SASmallStock, Katalogusse




AVAILABLE:


Powered by the South African Stud Book and Animal Improvement Association