VLEISBEES WINTERSKOOL 2024 (Afr)
VLEISBEES WINTERSKOOL 2024 (Afr)
(Aanlyn)
Sluit by ons aan vir `n opwindende 4 sessies van winterskool, vanuit die gerief van u eie huis.
U het `n keuse om al 4 sessies by te woon of selektief spesifieke sessies te kies.
Die winterskool sal alle aspekte van die LOGIX Diereverbeteringstelsel en praktyke dek;
- van stamboom- en prestasie-aantekening,
- die indiening van data deur die LOGIX-platform,
- hoe om gebruik te maak van alle verslae en bestuurshulp-middels wat op die LOGIX-platform beskikbaar is,
- die gebruik en interpretasie van genetiese teelwaardes,
- hoe om `n volhoubare en veerkragtige teeldoelwit op te stel
- en uiteindelik , om `n veilingskatalogus te verstaan vir die optimale gebruik daarvan.
Alle sessies is aanlyn, tussen 18:00 en 19:30 elke aand.
Sessie 1: Dinsdag 9 Julie 2024 (Aantekeninge)
- Diere identifikasie en die meet van eienskappe
Sessie 2: Dinsdag 16 Julie 2024 (LOGIX platform)- Opneem van data en handige verslae
Sessie 3: Dinsdag 23 Julie 2024 (Teelwaardes)- Stambome, Kontemporere Groepe, Genomika en Seleksie waardes
Sessie 4: Dinsdag 30 Julie 2024 (Seleksie)- Teel Doelwitte, SABeefBulls, Genetiese Verslag en Veilingskatalogus

AVAILABLE:
Powered by the South African Stud Book and Animal Improvement Association